Prys vir lewende hawe daal steeds
Kan help met voedselinflasie
Die verminderde vraag na lewendehaweprodukte vanuit China lei tot opeenhopings op verskeie plekke in die wêreld, wat na verwagting 'n negatiewe uitwerking op lewendehawepryse vir die res van die jaar sal hê.
Die prys van lewende hawe toon tans wêreldwyd ’n afwaartse neiging weens ’n verminderde vraag na dié kommoditeit vanuit China.Hoewel dit minder goeie nuus vir die landbousekt
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie