Proefproduksie by Savanna Beef skop in September af
Wil 250 beeste per dag slag
Meer as 80 bykomende werknemers is in onlangse weke aangestel en teen Februarie 2026 sal die getal na verwagting 220 bereik, sodra uitvoerstatus bereik en slagkapasiteit ten volle benut is.
Konstruksiewerk aan die hipermoderne beesvleisverwerkingsaanleg en uitvoerabattoir van Savanna Beef sal na verwagting teen September voltooi wees wanneer proefslagtings en -verwerk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie