Plaas desperaat vir water
Boorgate lewer geen water
Die beperking op die beweging van diere weens die BKS-uitbreking verhoed boere om hul beeste na ander plase of waterbronne te verskuif.
’n Plaas 48 kilometer buite Otjiwarongo het dringend hulp in die vorrm van noodwatervoorrade nodig, nadat drie boorgate geen water gelewer het nie. Vee op die plaas is afhanklik
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie