#PasIn: Boorgat vir Amarika
KYK
                                    
            
            
            
                                                            Die minister van landbou, water en grondhervorming, Calle Schlettwein, het gister landboutoerusting aan die lede van die Amarika-boerekoöperasie by die Olumpelengwa-nedersetting in Omusati oorhandig. Die terrein het 'n boorgat, sonpanele op ‘n stellasie, 'n olifantbestande heining, 'n olifantdrinkbak, krane, 'n lewendehawe-drinkbak, asook 'n watertenk op ‘n stellasie. Video Tuyeimo Haidula
                                    
            
        

                
                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie