No Image Caption

PAS IN: Droogte het Meatco se abattoirs gekniehalter

Ogone Tlhage
Meatco se uitvoerende hoof, Mwilima Mushokabanji, sê die droogte van 2019 en 2020 het skade aan Namibië se nasionale kudde aangerig. Dié bemarkingsagentskap sal die nagevolge hiervan nog vir waarskynlik die volgende vyf jaar ervaar, sê hy. Video: Ogone Tlhage

#RepNuus

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2023-03-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer