Parlement kyk na buitelandse grondeienaarskap

AR voorstelle vir beperking kry aandag
Openbare verhore oor grondbesit deur buitelanders is tans aan die gang.
Augetto Graig
Buitelanders besit meer as 1,3 miljoen hektaar kommersiële landbougrond in Namibië, met Duitse burgers wat die grootste stukke grond besit, gevolg deur Suid Afrikaners en Sweedse
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer