Photo Caption
Photo Caption

Ooste se beste

-
-
NO BYLINE
// MK testing tag

Gobabis se 2026 Feedmaster Kampioen van Kampioene is hierdie Charolais-bul van Bertus Calitz van die plaas Okatjeru se Jonerus Charolais-stoetery. By hom is sy vrou Ina. NTV Afrikaans se Skou-Romdomtalie bedank Gobabis vir vier dae se wonderlike gasvryheid, asook ons reisborg, die Namibia Tourism Board. Hou die koerant dop vir meer berigte. Foto: Josa Markowitz

Kommentaar

Republikein 2026-09-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer