Ontwikkelaars vir groenskemas gesoek

Moet bates van N$650 miljoen hê
Volgens die ministerie se tenderdokument sal die projekte op 'n bou-, bedryfs- en oordragmodel ontwikkel word en is dit geoormerk vir onder meer die produksie van graan- en tuinbougewasse, hoëwaarde tafeldruiwe, dadels en groentegewasse.
Yandi Du Plessis
Ogone Tlhage - Plaaslike en internasionale bieërs wat belangstel in die ontwikkeling van die Tandjieskoppie-, Zone- en Katima-Liselo-besproeiingsprojekte – wat oor 5 320 hektaar
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer