Onkruid? Eerder uitvoergewas!
Mielies nie álmal se toekoms
Een van die land se voorste mielieboere sê mielies is dalk nie vir almal die antwoord nie en dat lonende, alternatiewe gewasse volop is, maar sal self ontwikkel moet word.
“Ek dink nie mielies is almal se toekoms nie. Baie ander moontlikhede vir akkerbou bestaan, wat meer arbeidsintensief én meer geskik vir ons land is.”Só het Gernot Eggert, se
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie