Noorde-boere wag nog vir fonds van N$50 m.

Rundu-abattoir ‘vaar nie goed’
Boere in die noordelike kommunale gebiede word N$20 per kilogram minder as hul suidelike eweknieë betaal.
Eliot Ipinge
Noordelike kommunale boere wag steeds dat die regering ’n beesprys-gelykmakingsfonds van N$50 miljoen implementeer, alhoewel dit na bewering vir die huidige boekjaar geoormerk is
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer