NNN: Landbou is die koei wat maklik gemelk kan word

Staak vandalisme van infrastruktuur
Die president het beklemtoon dat landbou, indien dit behoor­lik geïmplementeer word, 'n baie meer betroubare fondament bied as sektore soos mynbou, wat broos is en aan eksterne faktore onderhewig is.
Tuyeimo Haidula
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het gewaarsku ’n nasie wat nie homself kan voed nie, sal nooit gerespekteer word nie en bygevoeg dat moderne en veerkragtige landbou Namibië kan
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer