NLU verwelkom vonnis van plaasmoordenaar

‘Geregtigheid het geseëvier’
Die 29-jarige Rodney Hoxobeb is lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op 'n Omaheke-boer.
Francoise Steynberg
Die Namibië Landbou-unie (NLU) het die vonnis van Rodney Hoxobeb (29) tot 25 jaar tronkstraf in die hoërhof in Windhoek verwelkom vir die wrede moord drie jaar gelede op die Omah
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer