No Image Caption

Napha vereer Ellanie Smit

Francoise Steynberg
Die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) het Tourismus as die Mediahuis van die Jaar vereer vir sy spesiale jaguitgawe in Mei. Ellanie Smit van Tourismus, al byna twee dekades 'n joernalis, het gister die toekenning by Napha se 51ste jaarvergadering in Windhoek ontvang. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat sy met die prys wegstap. Foto Napha

Kommentaar

Republikein 2025-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer