Napha: BKS is almal se stryd

Jaggemeenskap moet waaksaam bly
Die Namibië Professionele Jagtersvereniging het teen die risiko’s van bek-en-klouseer gemaan.
Ellanie Smit
Die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) het die land se jagbedryf aangespoor om Bek-en-klouseer (BKS) met versigtigheid, dissipline en professionaliteit te hanteer.&nb
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer