Namibiese dadels gesog in Indonesië (AGRI MONITOR)
Wedersydse handel styg met 134%
Die Indonesiese ambassade in Namibië het aangekondig dat Namibiese studente vir beurse by 31 van hul universiteite kan aansoek doen.
Dadels is van die grootste uitvoerprodukte van Namibië na Indonesië, volgens die Indonesiese ambassade in Namibië. Met die groot Moslem-bevolking wat 87 persent van die eilandna
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie