Namibië voer landbougesprekke in Dubai

Geleentheid word regstreeks uitgesaai
Die land se suksesse en geleenthede in die akkerbou- en tuinboubedryf sal vandag by die Expo 2020 Dubai ten toon gestel word.
Elvira Hattingh
Namibië sal vandag om 12:00 (Namibiese tyd) oor sy suksesse in landbou by die Expo 2020 Dubai gesels, met “Namibië se strewe na ’n groen ekonomie” as die tema. Tydens die g
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer