Namibië voer 96% van sitrusvrugte in

NAB belê N$250 miljoen oor die volgende vyf jaar
Namibië se sitrusbedryf word ontsluit en pogings versterk om 'n veerkragtige en mededingende gewaswaardeketting te ontwikkel.
Ellanie Smit
Sitrus is die derde mees verbruikte vrugte in Namibië, maar 96% van die produkte word ingevoer, wat meer as N$57,6 miljoen per jaar beloop.Dit is volgens die Namibiese Akkerbouraa
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer