Misdaadvoorkoming kós boere

Ekonomiese impak van plaasmisdaad ontleed
Inisiatiewe om misdaad te voorkom, verhoog die reeds hoë produksiekoste van landbou.
Elvira Hattingh
’n Nasionale ontleding van stropery en wild- en veediefstal gaan binnekort begin, sodat rolspelers “bykomende optrede van wetskrywers en wetstoepassers kan onderneem wat deur e
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer