Minimumstandaarde kom vir akkerbouers

Só werk die proses vir produsente
Akkerbouers en tuinbouers wat hul produksie in die toekoms gaan wil uitvoer, sal verskeie minimumvereistes vir gehalte en voedselveiligheid moet nakom.
Elvira Hattingh
Die Namibiese Akkerbouraad (NAB) is besig om verskeie minimumvereistes vir gehalte en voedselveiligheid in die tuinbou- en gewasproduksie uit te rol, waaraan produsente gehoor sal
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer