Mikroskyfies, die oorplaatjies van die toekoms?
Goedkoper, gebruikersvriendelike opsie reeds beskikbaar
Mikroskyfies wat rekordhouding van vee asook verifiëring van eienaarskap en 'n dier se identiteit kan outomatiseer, is ook nou plaaslik beskikbaar.
Mikroskyfies wat onder vee se vel ingeplant word en elektronies skandeer kan word, sal nie net waarskynlik oorplaatjies en brandmerke vervang nie, maar mag dalk help teen veediefst
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie