Meatco skuld boere N$300 m.
‘Lig in die tonnel’ vir beesprodusente
Die LPO-voorsitter het gesê die situasie is nie hopeloos nie weens die feit dat alternatiewe markte tans ontwikkel word.
Meatco skuld plaaslike beesprodusente tans tussen N$300 en N$350 miljoen en is reeds vir so lank as 80 tot 88 dae agter met betalings. “Ons sit nou met die probleem waarteen die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie