Meatco: Bedryfmarges stort ineen
Geen uitvoere na Noorweë in September
Terwyl Meatco beesprodusente tans sowat N$320 miljoen skuld, ervaar dit klaarblyklik kontantvloeiprobleme omdat dit nie sy kwota na sy mees winsgewende mark – Noorweë – benut nie.
Nog nooit in Meatco se geskiedenis was daar so ’n algehele ineenstorting van bedryfsmarges soos nou nie. Inteendeel, die vleisfabriek het sedert Januarie 2020 reeds opgehoopte ve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie