LPO: Lewende hawe is nie gewasse

Vleis moet uitgevoer word
Volgens die Lewendehaweprodusente-organisasie kan dieselfde beleidsraamwerk wat gebruik word om groente-invoere te beperk, nie ook op beesuitvoere toegepas word nie.
NLU/LPO
’n Namibiese boer plant nie diere nie. Hy maak hulle groot deur droogtes, siektes, skuld en dekades se belegging wat geen balansstaat ten volle kan weergee nie. Om dit met ’n g
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer