Landbouministerie verdedig N$143 miljoen vir kunsmis

‘Voldoen aan verkrygingsregulasies’
Die noodverkrygings is genoop deur 'n kabinetsbesluit wat die bestuur van groenskemas deur AgriBusDev beëindig het en verantwoordelikheid na die landbouministerie oorgedra het, volgens die ministerie.
Eliot Ipinge
Die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming het die betaling van N$82,2 miljoen aan Agri-Gro Namibia Pty Ltd in Januarie vanjaar en nóg N$61 miljoen in Junie vi
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer