Landbou verbruik 75% van land se water
Toenemende druk op varswaterbronne
Die landbouminister het gesê Namibië se reënvalpatrone is hoogs veranderlik en uiters onvoorspelbaar, wat waterhulpbronbestuur 'n ernstige uitdaging maak.
Die landbousektor verbruik sowat 75% van die land se water, met die kommersiële landbousektor wat die grootste verbruiker is en kommunale boere die minste gebruik.Só het Calle Sc
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie