Landbou staal vir insetkoste-skok
Kenners bekommerd oor oorlog se impak
'n Landbou-ekonoom meen die kunsmistekort en die stygende olieprys gaan 'n reuse-impak op die koste van produksie hê.
Die gevolge van die konflik tussen Rusland en die Oekraïne op landbou se insetkoste, beteken boere sal moet heroorweeg hoe daar meer met minder gedoen kan word. Dít is die mening
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie