Konsultante eis N$8 m. van Kalimbeza se N$18 m.

AgriBusDev 'kan groenskemas kelder'
Die komitee het gesê die reëling maak geen ekonomiese sin nie en weerspieël die wanbestuur en gesentraliseerde burokrasie wat Namibië se groenskema-program steeds verlam.
Hoofredaksie
'n Verslag van die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne het onthul dat van die N$18 miljoen wat aan die Kalimbeza-rysprojek toegeken is, N$8 miljoen aan kon
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer