Kommer oor reëntekorte in O-streke
Noordweste, sentrale noorde vrees droogte
Terwyl die Suide en Erongostreek ver bonormale reën in Februarie gehad het, heers daar kommer oor gebiede in die noordweste en sentrale noorde.
Boere in die die Kunene-, Omusati- en Oshanastreek behoort waarskynlik nou reeds vir die vermindering van veegetalle te beplan, sou die reënseisoen in dié gebiede nie in die naby
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie