Kleinveeprojek brei landswyd uit

Bemagtigingskema skop in Erongo af
Die projek met Chinese ondersteuning gaan in al 14 streke van stapel gestuur word met Chinese ondersteuning en nuwe uitvoertoegang om die landbousektor 'n hupstoot te gee.
Adam Hartman
Die Hope-plaasprojek, wat Saterdag by Plaas Daweb in die Daures-kiesafdeling van stapel gestuur is, sal dien as 'n nasionale loodsprojek vir 'n revolusionêre veebemagtigingskema w
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer