KI vir oeste geskrap

Interne ondersoek van stapel gestuur
Die regering oorweeg optrede teen ’n senior amptenaar in die landbouministerie wat glo die omstrede N$39,5 miljoen oreenkoms gemagtig het.
Sonja Smith
Die regering oorweeg stappe teen 'n senior amptenaar van die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming wat na bewering 'n omstrede ooreenkoms van N$39,5 miljoen vi
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer