‘Katspoegie’ entstof vir perde beskikbaar

Uitdaging lê by Onderstepoort
Daar is hoop op die horison vir die plaaslike vervaardiging van entstowwe met 'n eg Namibiese maatskappy Dunevax Biotex wat reeds gestig is.
Francoise Steynberg
Perdetelers en -eienaars sit al vir twee jaar met hul hande in die hare weens ’n gebrek aan entstof teen die gevaarlike Afrikaperdesiekte. Die entstoftekort geld nie net vir perd
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer