Kakie is koning op NLU Agribraai

Skryf nou in, braaispanne!
Ná die Covid-pandemie die geleentheid vir twee agtereenvolgende jare in die wiele gery het, gaan die organiseerders groter as ooit.
Elvira Hattingh
Die gewilde Namibië Landbou-unie (NLU) Agribraai word vanjaar op 14 en 15 Oktober deur die Uhlenhorst Boerevereniging by die Mariental Skougronde aangebied. Die geleentheid moes v
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer