Kabinet waarsku teen sprinkaanswerms
Waarskynlike verspreiding na Namibië
In die Noorde is daar reeds 'n uitbreking van 'n kommandowurmplaag aangemeld en daar word nou teen sprinkaanswems gewaarsku.
Die kabinet het opdrag aan die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming gegee om die moontlike uitbreking van insekplae tydens die milde reënseisoen dop te hou.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie