Honderde duisende se vee, wild gestroop
Boere kom by hof byeen
Boere is genoodsaak om sekuriteitsmaatskappye aan te stel om hul vee en wild op te pas, wat op sigself goeie resultate lewer, maar teen 'n prys.
Boere het gister by die landdroshof op Karibib saamgekom om te probeer verhoed dat borgtog aan vermeende vee- en wildstropers toegestaan word. Dit volg nadat daar in die week tusse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie