Hoëlui baken glo weidingsgebiede af

'Prominente figure' betrokke
Die Okashana-gemeenskap wil die beweerde onwettige heinings rondom veeposte verwyder.
Kenya Kambowe
’n Groep van meer as 100 kommunale veewagters het Donderdag ’n ultimatum aan die Oshikoto-goewerneur, Penda Ya Ndakolo, en die polisie gestel: Hulle moet diegene hanteer wat na
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer