Grondbelasting slegs vir sommige boere

Alle boere is aanspreeklik vir grondbelasting behalwe dié wat vir vrystelling aansoek doen
Vrystelling is nie outomaties nie, maar as almal in hierdie kategorieë prakties vrygestel word, sal dit beteken dat slegs wit manlike boere belasting sal betaal.
Ellanie Smit
Wit manlike plaaseienaars is die enigste Namibiërs wat grondbelasting moet betaal en kan nie vir enige vrystelling aansoek doen nie. Dit volgens ‘n dokument wat deur Rudolf !Nan
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer