Groen lig vir Savanna
Koste groei, maar opbrengste ook
Terwyl daar nog aandele van N$19 miljoen vir beesboere in SBPL beskikbaar is, het aandeelhouers eenparig ingestem om met die konstruksie van die fasiliteit te begin.
Savanna Beef Processors Limited (SBPL) het eindelik die groen lig van aandeelhouers gekry om met die konstruksiefase van die voorgestelde abattoir en verwerkingsfasiliteit te begin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie