Grensheiningtender gekanselleer
Ná besware van benadeelde tenderaars
Die kennisgewing maak nie bekend hoeveel besware ontvang is, watter tenderaars dit ingedien het of watter redes hulle aangevoer het nie en dit meld ook nie of die projek weer geadverteer sal word nie.
Die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) het die omstrede tender van N$123 miljoen vir die veterinêre kordonheining vir die suidelike en suidoostelike grens amptelik gekan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie