Genoeg pampoene, botterskorsies vir Maart

Akkerbouraad sê oor oesverwagtinge
Namibië sal in Maart genoeg van sy eie botterskorsies, pampoen, konfyt- en kersietamaties en soetrissies beskikbaar hê en sal dus niks hiervan hoef in te voer nie.
Elvira Hattingh
Namibië sal vandeesmaand ‘n oormaat van sy eie botterskorsies en pampoen beskikbaar hê, terwyl daar tekorte sal wees aan kool, groen pampoentjies, uie en aartappels, wat dus in
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer