Geen roetine inenting teen bek-en-klouseer

Ernstige krisis in Suid-Afrika
Die NLU verduidelik waarom Namibië geen roetine-inenting in die BKS-vrye sone doen nie.
Francoise Steynberg
Met voortdurende bek-en-klouseer (BKS)- uitbrekings in naburige Suid-Afrika word daar gereeld vrae gevra waarom beeste in Namibië se BKS-vry sone nie as ’n voorkomende maatreël
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer