Ergste inflasie in dekade wurg veebedryf

Stygende veepryse nie genoeg
Agri-inflasie word gedryf deur die koste van voer, vervoer, brandstof asook die waardevermindering van die Namibiese dollar teenoor buitelandse geldeenhede.
Elvira Hattingh
Namibiese veeboere steier onder die hoogste landbou-inflasie in meer as tien jaar, wat sedert die vierde kwartaal van 2020 met 15% toegeneem het. In hul jongste nuusbrief van die a ...

Kommentaar

Republikein 2022-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer