Enorme koste om lewende beeste na SA uit te voer
Vervoer, dieregesondheid vat groot hap
Namibië produseer beeste onder ekstensiewe veldtoestande, terwyl Suid-Afrika die voerkrale en voerproduksievermoë het om daardie diere vir slag af te rond.
Suid-Afrika bly ’n belangrike mark vir Namibië se veeprodusente oor verskillende boerderystelsels heen, insluitend kommunale produsente.Die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie