Eindresultaat: Boere besit 96,8% van Savanna
Nog N$19,95 m. in derde rondte belê
Plaaslike beesboere het werk van die laaste beleggingsrondte in Savanna gemaak, met klaarblyklik nuwe stukrag ná die jaarvergadering.
Altesaam 712 plaaslike beesprodusente het N$193,52 miljoen in die Savanna Beef Processors Limited (SBPL) belê, wat beteken boere besit nou 96,8% van Savanna. Hierdie is die finale
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie