Een uit vyf boere wil afskaal, plase verkoop
Navorser ondersoek produsente se toekomsplanne
Een uit elke vyf van die produsente wat aan 'n studie in Suid-Afrika deelgeneem het, sê hulle beplan om binne die volgende dekade uit die boerdery te tree.
Wie is die produsente wat na alle waarskynlikheid binne die volgende dekade uit die boerdery sal tree? Watter faktore het die grootste invloed op hul besluite in hierdie opsig? En
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie