Divundu is 'voedselmandjie van die Korrektiewe Diens'

Kosproduksie van N$1 miljoen per maand
Meer as 100 polisiekantore en al 14 korrektiewe dienstegeriewe landswyd word van kos voorsien.
Phillipus Josef
Divundu se korrektiewe dienstegeriewe in Kavango-Oos bedryf stilweg ’n nasionale voedselvoorsieningstelsel ter waarde van meer as N$1 miljoen per maand, wat dit een van Namibië
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer