‘Dit begin op die plaas’

Vleisbedryf skep reeds waarde
Die NLU sê op plase oraloor die land doen boere veel meer as net om lewendehawe te produseer.
NLU
Waardetoevoeging begin reeds op die plaas en nie eers later wanneer die lewendehawe die plaashek verlaat nie.“Namibië se vleisbedryf word dikwels in terme van uitvoere bespreek.
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer