‘Daggaplaas’ te koop vir N$34,9 m.

Buitelandse beleggers welkom
Die Hochfeld-plaas te midde van die omstrede daggahofsaak en Meatco-beesdiefstal, word nou aanlyn opgeveil.
Nikanor Nangolo
’n Plaas wat verbind word met ’n daggaplantasie van N$52 miljoen en die verdwyning van honderde beeste wat aan Meatco, behoort, is nou onder die hamer met ’n markwaarde vasge
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer