Calle: Meatco se bestuur ondersoek

Ondersoek gelas na bestuur
Die landbouminister sê die voortgesette ondersoek sal aanbevelings maak oor die oplossings wat geïmplementeer moet word.
Ellanie Smit
Die growwe wanbestuur by Meatco is wat glo gelei het tot ’n voortgesette ondersoek na sy uitvoerende hoof, Mwilima Mushokabanji, en die maatskappy se bestuurslui.Die minister van
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer