Buffels hoërisiko vir BKS

Duisende beeste ingeënt
Die landbouminister sê daar is geen fisiese verband tussen die uitbrekings van bek-en-klouseer in ||Kharas en Zambezi nie.
Eliot Ipinge
Die Zambezistreek se buffelbevolkings in beskermde gebiede en die voortdurende uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) in buurlande, plaas dié streek in ’n hoë risiko vir verspre
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer