Brandstof, voerprys táp boere

Kwaaiste styging in insetkoste sedert 2016
Terwyl produsentepryse vir die tweede agtereenvolgende jaar goed gevaar het, het landbou in 2021 die ergste styging in insetkoste oor vyf jaar gesien.
Elvira Hattingh
Insetkoste vir landbou het in 2021 die grootste verhogings sedert 2016 gesien. Die verhoging is grootliks toe te skryf aan brandstof onkoste (30,5%), voerkoste (17,3%) asook onderh
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer